Libra (kriptogeldeenheid)

Libra se logo

Libra is 'n toestemming blokketting digitale geldeenheid wat voorgestel word deur die Amerikaanse sosialemediakonglomeraat Facebook.[1] Die projek, geldeenheid en transaksies sal bestuur word en oorgelaat word aan die Libra Association, 'n lidmaatskapsorganisasie gestig deur Facebook se filiaal Calibra en 27 ander vanuit die betaling, tegnologie, telekommunikasie, aanlynmark, waagkapitaal en nie-winsorganisasies, velde.

Die geldeenheid en die netwerk bestaan nog nie, en slegs eenvoudige eksperimentele kode is vrygestel. Die bekendstelling van Libra word beplan om in 2020 te wees.[2]

  1. Joanna Ossinger (16 Julie 2019). Bitcoin Drops Below $10,000 Again as Congress Scrutinizes Libra. Bloomberg.com. URL besoek op 16 Julie 2019.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named engadget

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne